Welkom by
AGS Emmanuel Duncanville Gemeente
ONS IS GERIG
Ons is ‘n gemeente in Duncanville, Vereeniging. Hierdie blad is ontwerp om jou te help om vinnig te vind wat jy soek of om deel te word van ons gemeente.
Welkom by
AGS Emmanuel Duncanville Gemeente
Ons is ‘n gemeente in Duncanville, Vereeniging. Hierdie blad is ontwerp om jou te help om vinnig te vind wat jy soek of om deel te word van ons gemeente.
Woon ons dienste by Sondae om 9:00
U is welkom om enige tyd na ons aanlyn preke
te kyk op ons YouTube kanaal. Sluit ook aan by ons kanaal en ontvang al ons kennisgewing soos die preke aanlyn beskikbaar word.
Adres:
H/v Poole-Bardiastrate
Duncanville, Vereeniging 1930
Kontakbesonderhede:
Kantoor selnr: 083 743 0675
info@emmanuelduncanville.org.za
Berading, Bevryding, Nood:
Pastoor Eben & Rina Spannenberg
083 229 1223 / 082 698 8495
ebenspa@gmail.com
Bankbesonderhede:
Emmanuel Duncanville Gemeente
ABSA, Vereeniging
Tjekrekening, 1025960145
Copyright © 2022 Emmanuel Duncanville Gemeente | Hosting sponsored by Afrihost